Agri-Uur: 29 April, Prof Johan Willemse

Loading player...
Vooruitsigte vir Suid-Afrikaanse landboumarkte is onlangs tydens ‘n werksessie bespreek. Plaaslike uitvoermarkte en die styging in graanpryse is van die onderwerpe wat bespreek is. Prof. Johan Willemse, ‘n landbou-ekonoom, was deel van hierdie werksessie en gee in vandag se insetsel terugvoering oor hoe vooruitsigte vir die landbousektor lyk. Hier is Willemse…
28 Apr 2021 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min