Agri-Uur: 29 April, Chris van Beljon

Loading player...
Edward-John Hill, ook bekend as Bean, wat die Oranjerivier aangepak het om vanaf Lesotho tot in Namibië in sy kajak te roei om geld vir liefdadigheid in te samel, is nou al amper 30 dae op die rivier. Chris van Beljon, stigter van Boere Droogtehulp SA NPC, deel dat ten spyte van uitdagings wat die 'Kayak for Charity'-span ervaar, Hill steeds voortroei. Hy doen ‘n beroep op die publiek om boere by te staan en skenkings te doen. Hier is Van Beljon…
28 Apr 2021 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min