Agri-Uur: 30 April, Heinrich Victor

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse wolmark het vandeesweek ‘n verbetering getoon nadat daar ‘n styging in die Australiese wolmark was en die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede verswak het. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK het meer hieroor…
29 Apr 2021 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min