#Droogtehulp: Groep pak Boesmanland Camino aan om te wys hoe plase weens voortslepende droogte lyk

Loading player...
Daar bestaan ‘n wanpersepsie by die publiek oor hoe dit werklik op plase lyk wat vir jare lank onder erge droogte gebuk gaan. Dit is volgens Esté van der Merwe, bemarkingsbestuurder by Caritas Gemeenskapsfokus. Sy sê teen hierdie agtergrond het hulle besluit om vanaf 8 tot 22 Mei die Boesmanland Camino in die Noord-Kaap, wat oor amper 314 km strek, aan te durf om droogtehulpfondse in te samel. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gepraat…
2 May 2021 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min