Agri-Uur: 4 Mei, Francois Wilken

Loading player...
e kwessie van die onwettige instroming van Lesotho-burgers in die Klaarwater-omgewing, op spesifieke roetes en plase vanuit Lesotho, het onlangs tydens ‘n vergadering onder die loep gekom. Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou, sê onwettige instromings vind byna daagliks vir die afgelope dekade plaas en meen dit hou verband met die toename in misdaad-aktiwiteite. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom hieroor gepraat…
3 May 2021 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min