Agri-Uur: 12 Mei, Willie Jacobs

Loading player...
Daar is geen twyfel dat wanpersepsies rondom aartappels bestaan nie. Een hiervan is dat dit ongesond is. Maar Willie Jacobs, hoof uitvoerende beampte van Aartappels SA, sê mense moet wel in ag neem wát hulle saam met aartappels gebruik. OFM-nuus se Elsabé Richard het hieroor met hom gepraat…
11 May 2021 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min