Agri-Uur: 14 Mei, Kobus Lindeque

Loading player...
Daar lê opwindende geleenthede op die horison vir Sensako en Syngenta nadat dié twee bekende landboumaatskappye sowat sewe maande gelede saamgesmelt het. Kobus Lindeque, hoof van Syngenta-saad en direkteur van Sensako, sê boere kan uitsien na onder meer nuwe genetika en tegnologie. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom hieroor gepraat…
13 May 2021 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min