Agri-Uur: 19 Mei, Dr Jack Armour, Danie Jacobs

Loading player...
Landbou-organisasies in die Vrystaat en Noord-Kaap versoek die publiek om sprinkaanswerms aan te meld. Wind het swerms gedurende die naweek van die Noord-kaap oor na die Wes-Vrystaat gewaai. OFM-nuus se Elsabé Richard het met lede van Vrystaat Landbou én Agri Noord-Kaap hieroor gepraat…
18 May 2021 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min