Agri-Uur: 20 Mei, Chris van Beljon

Loading player...
Die Boere Droogtehulp SA NPC-konvooi, met skenkings ter waarde van sowat R3 miljoen, is Vrydag sterk op pad na Brandvlei in die Noord-Kaap. Chris Van Beljon, stigter van Boere Droogtehulp SA NPC, sê skenkings sluit in kos, water en voer. OFM-nuus se Elsabé Richard het hieroor met hom gesels…
19 May 2021 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min