Agri-Uur: 25 Mei, Sybil Visagie

Loading player...
Droogtehulp-inisiatiewe bring hoop vir boere wat jaar ná jaar gebuk onder erge droogtetoestande moet gaan. Sybil Visagie, ‘n Noord-Kaapse boervrou en die stigter van ‘Save the Sheep’, sê dit is haar passie om hierdie boere te help. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gepraat…
24 May 2021 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min