Agri-Uur: 26 Mei, Willem De Chavonnes Vrugt

Loading player...
Landelike veiligheid bly een van die uitdagings wat boere in Noordwes in die gesig staar. Dit is volgens Agri Noordwes se president, Willem De Chavonnes Vrugt, wat byvoeg dat onwettige grondbesittings in die provinsie ook ‘n uitdaging is. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
25 May 2021 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min