Agri-Uur: 27 Mei, Edward-John Hill

Loading player...
Edward-John Hill van ‘Kayak for Charity’ het vandeesweek 2 200 km in sy kajak op die Oranjerivier voltooi. Hill het dié uitdaging, om geld in te samel vir onder meer droogtehulp, op 1 April in Lesotho begin waar hy na Namibië – sy eindbestemming - geroei het. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gesels…
26 May 2021 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min