Agri-Uur: 2 Junie, Francois Wilken

Loading player...
Die kouefront wat in die Vrystaat en ander dele van die land ervaar word, is voordelig vir boere in die provinsie wat deur sprinkaanplae geteister word. Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou, sê die koue kan help om te voorkom dat die sprinkane eiers lê. OFM-nuus se Blaine Jones het met hom gepraat…
1 Jun 2021 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min