Agri-Uur: 3 Junie, Theo de Jager

Loading player...
Die familieboerorganisasie, Saai, stel vandeesweek 'n openbare veldtog, genaamd #StillNoGun, bekend. In 'n onderhoud met OFM-nuus se Blaine Jones, sê Saai se uitvoerende direksievoorsitter, Theo de Jager, dat die veldtog se doel is om druk op die Suid-Afrikaanse Polisiediens te plaas om die langdurige agterstande uit te roei in die aansoeke vir nuwe vuurwapens, amnestie en hernuwings van bestaande vuurwapens. Hier is De Jager…
2 Jun 2021 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min