Agri-Uur: 9 Junie, Dr Elmarie Kotzé

Loading player...
Gesonde grond kan lei tot vrugbare grond, wat onder meer voordelig vir aanplantings is. Dr Elmarie Kotzé, senior lektrise van die Universiteit van die Vrystaat se Departement van Grondgewasse en Klimaatswetenskappe, sê om grondgesondheid te meet kan moeilik wees, maar dat daar verskeie maniere is om vas te stel of grond gesond is of nie. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gesels…
8 Jun 2021 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min