Agri-Uur: 10 Junie, Prof. Johan Willemse

Loading player...
Prof. Johan Willemse, ‘n landbou-ekonoom, sê die landbousektor in sentraal Suid-Afrika doen tans goed ten spyte van die Covid-19 pandemie. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom hieroor en oor ander kwessies in die bedryf gesels…
9 Jun 2021 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min