Agri-Uur: 17 Junie, Lehae Pieterse

Loading player...
Die landboubesigheid, NWK, het ‘n opwindende leierskapprogram van stapel gestuur. Hierdie program genaamd - “Leierskap in Landbou” - het ten doel om potensiële leiers in die landboubedryf te identifiseer. OFM Inhoudsredakteur, Elzette Boucher-Krüger het met NWK Maatskappy sekretaris, Lehae Pieterse, oor hierdie program gesels…
17 Jun 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min