Agri-Uur: 06 Julie, Dr Ivan Meyer

Loading player...
Landelike veiligheid moet ernstig opgeneem word. Só sê dr. Ivan Meyer, LUR vir Landbou in die Wes-Kaap, nadat hy die Vrystaat in Mei besoek het. Meyer het saam met ander belanghebbendes onder meer die Lesotho-grens besoek. Hy sê sy departement het verskeie maatreëls in plek gestel om plaasaanvalle- en moorde in die Wes-Kaap te voorkom. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom oor hierdie maatreëls gesels…
5 Jul 2021 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min