Agri-Uur: 12 Julie, Johnny Murdoch

Loading player...
Die vakmanskap van die hoefsmid is veral noodsaaklik vir perde en hul gesondheid gedurende hul lewensduur. OFM-nuus het met die voorsitter van die South African Association of Professional Farriers (SAAPF), Johnny Murdoch, oor die noodsaaklikheid van perde se hoefsorg gesels. Hier is Murdoch...
12 Jul 2021 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min