Agri-Uur: 20 Julie, Johan Breytenbach

Loading player...
Die veldbrand verslag vir Junie 2021 in die Vrystaat toon dat daar in daardie maand alleen meer as 4 200 brande aangeteken is. Johan Breytenbach van die Vrystaatse Sambreel-brandbeskermingsvereniging sê nie al hierdie brande kan positief geïdentifiseer word as 'n veldbrandvoorval nie, want die onderskeid tussen beheerde en onbeheerde brande is nie in hierdie verslag aangeteken nie. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
19 Jul 2021 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min