Agri-Uur: 21 Julie, Dennis Staal

Loading player...
‘n Beefmaster-bul van Bos Blanco-boerdery in Kroonstad in die Vrystaat, het onlangs vir ’n rekordprys van R1,1 miljoen op ‘n veiling verkoop. Dennis Staal, wat saam met sy broer Bernie die boerdery bestuur, sê hulle is trots en skryf hulle sukses toe aan jare se harde werk. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gesels…
20 Jul 2021 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min