Agri-Uur: 27 Julie, Roelie van Reenen

Loading player...
Roelie van Reenen, hoof van die verskaffingsketting van die Beefmaster-groep, sê dis belangrik dat Suid-Afrika behoorlike naspeurbaarheidstrukture en bioveiligheidsmaatreëls moet hê. OFM-omroeper, Pieter Venter, het met Van Reenen hieroor gesels…
26 Jul 2021 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min