Agri-uur: 10 Augustus, Arno Janse van Vuuren

Loading player...
Suid-Afrika se graanprodusente is tans in ’n goeie mededingende posisie. Dis volgens NWK se Bestuurder Landboubestuurdienste, Arno Janse van Vuuren, wat verduidelik dat dit veral die afbetaling op termynlenings is, wat opvallend is. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger, het met hom gepraat…
9 Aug 2021 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min