Agri-uur: 11 Augustus, Maria Kastoor

Loading player...
Ten spyte van die droogte in die Calvinia-omgewing in die Noord-Kaap, is die 56-jarige Maria Kastoor hard besig om aan te hou boer. Sy vertel aan OFM-nuus se Elsabé Richard hoe sy begin boer het en wat haar boodskap vir vroue ter viering van Vrouemaand is…
11 Aug 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min