Maak tuin in potte hierdie naweek

Loading player...
Christo Coetzer van die Pretty Gardens tuinsentrum in Bloemfontein stel voor om hierdie naweek nuwe lewe aan jou tuin te gee met blomplante in potte.
13 Aug 2021 Afrikaans South Africa Home & Garden · How To

Other recent episodes

OFM Tuinbou Praatjie

Christo Coetzer gesels oor pragtige Weskusblomme wat perfek in die Vrystaat en Noord-Kaap kan groei. Skakel in en leer hoe om jou tuin met kleurvolle, lewendige blomme te vul! #OFMTuinbou #Tuinwenke #PrettyGardens #OFMPodcast
5 Sep 3 min