Graskop-reservoir se pomp weer herstel

Loading player...
Inwoners van Graskop behoort binne ure weer water te hê, nadat die reservoirs gisteraand leeggeloop het.
Mavin Pillay van die belastingbetalersvereniging verduidelik dat beide pompe wat water moet voorsien, buite werking geraak het. Een kon intussen weer herstel word.
Dit sal etlike ure neem om weer vol te loop.
Volgens Pillay is dit weens ‘n voortgesette tekort aan instandhoudingswerk deur Thaba Chweu-munisipaliteit.
13 Aug 2021 3AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 3AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 6AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 3AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 3AM 5 min