Agri-uur: 16 Augustus, Dawie Maree

Loading player...
Versekering vir landboubesighede is iets wat boere moet oorweeg. Dit sal produsente help in tye van natuurrampe en met ander onvoorsiene gebeure, om die produsent weer in dieselfde posisie te plaas waar hy was voordat die ramp plaasgevind het. Dawie Maree, hoof van inligting en bemarking by FNB, het met OFM-nuus se Elsabé Richard hieroor gesels…
15 Aug 2021 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min