Rudi Nagel 4 Okt 2021 - Twee Pêrelsnoere

Loading player...
Party mense verwag net die slegte dinge in die lewe. Hulle persoonlikhede is 'giftig'. Hulle is nie aangenaam om by te wees nie. Dis soos 'n pêrelsnoer wat jou wurg. Die ander pêrelsnoer is een van verwagting in die goedheid van God. Hoe sien JY die wêreld?
3 Oct 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

RUDI NAGEL - Van Grys na Groen: Rudi Nagel se boodskap van hoop en groei

In ’n inspirerende gesprek op Radio Kaapse Kansel deel Rudi Nagel hoe sy reis as student en toerismegids hom geleer het om met dankbaarheid en hoop te leef. Hy moedig luisteraars aan om nie net met goeie bedoelings te leef nie, maar om daadwerklik verandering te bring – om die…
8 Sep 10 min