Dirk Kotzée - DA burgemeesterskandidaat en Venolia Fortuin - DA Provinsiale Uitvoerende Komiteelid en Raadslid in Mossel

Loading player...
Dirk Kotzée - DA burgemeesterskandidaat vir Mosselbaai en saam met hom Venolia Fortuin - DA Provinsiale Uitvoerende Komiteelid en Raadslid in Mosselbaai
1. Dirk - Wat behels die Groei Strategie wat tans deur die DA plaaslik voorgehou word aan die kiesers van Mosselbaai.
2. Dirk - Is ons seker dat Mosselbaai die druk van toekomstige intrekkers sal kan hanteer?
3. Venolia - Wat doen Mosselbaai om ekonomiese groei te bewerkstellig?
4. Venolia - Wat doen Mosselbaai om as deel van die Groei Strategie die inwoners se welstand te bevorder?
5. Dirk - Wat word beoog itv die vergroening en die omgewing vir jul volgende termyn?
6. Dirk - Veiligheid is nie 'n munisipale mandaat nie. Hoe gaan veiligheid bevorder word om Mosselbaai as 'n aantreklike toeriste attraksie en beleggings heimat te bemark
26 Oct 2021 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek - 🌿🐜 DIY Pest Control Made Easy! 🕷️ - 08 September 2025

Spring, summer or autumn bring sunshine… and BUGS! 🦟 But don’t worry – in this week’s Protek Home & Garden podcast, Paul Hartzenberg shares practical tips to keep your home pest-free. Protek has the solution: ✨ Alphathrin for quick knock-down ✨ Insect Destroyer (RTU & Concentrate) ✨ Antrap Indoor &…
8 Sep 14 min