Estie Schreiber gesels oor A. Vogel se CRATAEGUS Oxy hartdruppels

Loading player...
Ons onderwerp vandag is oor die hart. Die orgaan wat 100 000 keer in 24 uur klop! Of 35 miljoen keer in ‘n jaar! Wat as jou hartklop meer is as wat dit moet wees. Vinnige hartkloppings of hartprobleme is iets waarmee vele mense sukkel en wat kan die natuur doen om te help? A.Vogel CRATAEGUS Oxy hartdruppels is beskikbaar by apteke en Dis-Chem. Vir meer inligting of vir enige vrae e-pos ons by info@sanatural.co.za of besoek ons webtusite by www.avogel.co.za
3 Nov 2021 12AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Estie Schreiber gesels oor die Galblaas!

Estie Schreiber gesels oor die galblaas! Jou lewer en kolon werk saam – hoe pas al drie organe inmekaar? Watter tekens dui daarop dat jou lewer hulp nodig het? Die produk A. Vogel Boldocynara kan ondersteun. Beskikbaar by jou naaste apteek. Vir meer inligting en om alles oor die tekens…
10 Sep 1AM 11 min

Anette Rheeder gesels oor die verteringskanaal

Anette Rheeder gesels oor die verteringskanaal en die positiewe invloed van A.Vogel Molkosan op hierdie stelsel. A.Vogel Molkosan is in 200 en 500ml bottels beskikbaar, oorspronklik of bessie gegeur – kyk gerus in jou plaaslike apteek. Vir meer inligting – besoek gerus die Living Naturally webwerf of stuur jou epos…
3 Sep 12AM 9 min