Estie Schreiber gesels met mans oor prostaat probleme en A.Vogel se Prostasan

Loading player...
Estie Schreiber gesels met mans oor prostaat probleme. Dis ‘n algemene probleem waaroor vele mans nie wil praat nie, wat ‘n jammerte is. Statistieke bewys dat 50% van mans op die ouderdom van 50 alreeds begin met tekens van ‘n vergrote prostaat en mans wat 80 is, is amper 100%. Hoekom gebeur dit? En wat kan gedoen word om te help. Die produk wat kan help is A.Vogel se Prostasan kapsules. Beskikbaar by apteke, Dis-Chem en Clicks. Vir meer inligting besoek ons webtuiste by www.avogel.co.za, of stuur gerus ‘n epos na info@sanatural.co.za
30 Mar 2022 12AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Jean-Louis gesels met Jackie Gertze oor die Sokkerwêreldbeker

Jean-Louis gesels met Jackie Gertze, hoof van die Women's Desk by die Namibia Football Association en 'n baanbreker vir vrouesokker in Namibië, oor die Sokkerwêreldbeker. As voormalige nasionale speler deel sy haar insigte oor die toernooi, die ontwikkeling van die sport en die groei van vrouesokker.
26 Jun 4AM 8 min

Jean-Louis gesels oor die Sokkerwêreldbeker met Isack Hamata

In hierdie episode gesels Jean-Louis met Isack Hamata oor die Sokkerwêreldbeker en die groter wêreld van sokker. Isack is ’n Namibiese sokkeradministrateur en sportontleder met ’n sterk agtergrond as voormalige sportjoernalis. Hy is bekend vir sy diep kennis van die spel en deel insiggewende ontleding oor internasionale sokker, asook sy…
25 Jun 9AM 9 min

Jean-Louis gesels oor die Sokkerwêreldbeker met Jacques du Toit

In hierdie episode gesels Jean-Louis met Jacques du Toit, ’n Namibiese sosiale sokkerspeler wat vir Alte Herren van DTS (Deutsche Turn- und Sportverein) in Windhoek speel. Jacques deel sy liefde vir sokker, sy unieke reis in die sport nadat hy eers op 27 begin speel het, en sy perspektief op…
24 Jun 5AM 7 min