Nuwe ‘gesinslede’ vind pote

Loading player...
Die vyf Romeense leeus, wat vandeesmaand by die dierewelsynsorganisasie, FOUR PAWS, se toevlugsoord naby Bethlehem aangekom het, is besig om hul voete (pote) te vind, en raak nou tuis in die Afrika-son. Aldus media-verteenwoordiger, Elize Parker.
26 Aug 2022 6AM English South Africa News · Business

Other recent episodes