Agri-uur: Bennie van Zyl

Loading player...
Die stygende dieselprys word ‘n gevaar vir voedselsekerheid en plaas boere onder geweldige druk. OFM-nuus se Lee Simmons gesels met Bennie Van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA hieroor.
24 Oct 2022 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 8PM 6 min