SUNEL stel nuwe enkelsnit, 'Moenie' bekend

Loading player...
OFM Nights se Renaldo Schwarp vind bietjie meer uit oor plaaslike kunstenaar SUNEL se jongste enkelsnit en haar musikale planne vir die toekoms.
20 Oct 2022 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

Vergeet van My: Marleé van der Merwe se Stem van Genesing en Self-empowerment

Marleé van der Merwe, ’n bekroonde aktrise wat nou as dinamiese solo-kunstenaar haar eie pad stap, werp ’n nuwe lig op Afrikaans-pop met invloede uit rock, folk en jazz. Haar nuutste enkelsnit, Vergeet van My, draai ’n break-up tema in ’n kraftige reis van innerlike genesing en self-empowerment — ’n…
9 Sep 6 min

Damian Beer verwelkom by Universal Musiek met nuwe enkelsnit “Te Laat”

Ons is verheug om die ongelooflik talentvolle Damian Beer by die Universal Musiek-family te verwelkom en sy kragtige nuwe enkelsnit, “Te Laat,” aan julle bekend te stel. Hierdie spookagtig emosionele ballade praat oor verlies en spyt, stap deur herinneringe en die onderbewussyn, terwyl visuele simbole soos blou herinneringe en rooi…
2 Sep 7 min