Rudi Nagel – Kom na die Koelteboom Deel 01

Loading player...
Voel jy moeg of leeg in die lewe, selfs as dit lyk as dinge baie good gaan? Dalk is dit tyd om te rus in die koelte van die genade van die Here.
14 Nov 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

RUDI NAGEL - Van Grys na Groen: Rudi Nagel se boodskap van hoop en groei

In ’n inspirerende gesprek op Radio Kaapse Kansel deel Rudi Nagel hoe sy reis as student en toerismegids hom geleer het om met dankbaarheid en hoop te leef. Hy moedig luisteraars aan om nie net met goeie bedoelings te leef nie, maar om daadwerklik verandering te bring – om die…
8 Sep 10 min