

Other recent episodes

The Boy Who Never Gave Up: A Refugee’s Epic Journey to Triumph by Emmanuel Taban and Andrew Crofts
'n Storie wat in jou hart gaan bly, en jou manier van dink heeltemal gaan verander. Die Boekklub klub bespreek een van die boeke wat hulle geïnspireerd gelaat het.

Where the Crawdads Sing deur Delia Owens
'n Boek wat letterlik alle genres dek, het die Boekklub Klub gefassineer. Luister saam hoekom die ene op jou boekrak hoort.

Die Goeie Suster deur Henda Olivier
Die Boekklub is mal oor die intrige wat Henda Olivier skep met haar karakter Mila, luister hoe die karakter jou op 'n 'rondomtalie' reis van haar psige neem, en ons spesiale gas..,. die skrywer self!

The Reader deur Bernhard Schlink
Die Boekklub delf diep met die ene. The Reader, deur Bernhard Schlink, ondersoek temas van liefde en skuld, skaamte en verlies op beide persoonlike en nasionale vlak, deur die komplekse en roerende verhouding tussen Michael Berg en Hanna.

Deon Meyer - Koors
Luister lekker saam na die bespreking van Deon Meyer se post apokaliptiese roman: Koors. Nikki, Maggie, Lorinda, Nanette, Margite en Jani pak die boek aan en vertel hoekom, of hoekom nie, dit op jou lees lys moet wees.
