Agri-uur: 21 April. Heinrich Victor

Loading player...
Die 28ste uitverkoping van die 2022/23-wolseisoen het vandeesweek ná die Paasreses plaasgevind. Senior wolbemarker by OVK, Heinrich Victor....
21 Apr 2023 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min