Agri-uur: 6 Junie, Bennie van Zyl

Loading player...
Ná ’n byeenkoms van verskeie landbouorganisasies en die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling het die department die hersiening van die landboumeesterplan aangekondig, sê die Hoofbestuurder van TLU SA, Bennie Van Zyl. Lee Simmons van OFM-nuus praat met hom hieroor in die tweede deel van die gesprek.
5 Jun 2023 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min