Mirakel: Dawid Minnaar en Edwin van der Walt in gesprek

Loading player...
Reza de Wet se "Mirakel" het Dawid Minnaar, Bettie Kemp, Rolanda Marais, Edwin van der Walt, Carla Smith en Eben Genis in die rolverdeling met regie deur Marthinus Basson.
Die verhaal van oorlewing en verraad, idealisme en realiteit is nog steeds net so vars en in gesprek met ons huidige realiteit. Dawid en Edwin gesels met Sonop Ontbyt.
30 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Tradition Transformed vertoon kunsvlyt se evolusie

Tradition Transformed kyk na hoe Suid-Afrikaanse kunsvlyt in moderne ontwerp verander, met 30 kunswerke wat vars, kreatiewe benaderings tot tradisionele vaardighede toon. Dit is alles by vanjaar se Innibos. John Anthony Boerma vertel meer.
29 Jun 5 min

Spanning, satire, humor op die Innibos-spyskaart

Badprop Produksies het vanjaar twee komedies op die planke by die Toyota Innibos. Johan van der Merwe en Ignatius van Heerden gesels met Laeveld Brunch oor Pampelmoesmampoer en Tronk met 'n D.
29 Jun 16 min

Laeveld Jeugkoor tot stand gebring

Die Laeveld Jeugkoor is redelik onlangs op die been gebring en hulle soek nog sangers om by hulle aan te sluit. Elet Kruger gesels saam met Johann Oosthuizen en Zoë Grové met die Middag Game Drive.
29 Jun 9 min

Laeveld JOC paraat vir demonstrasies

Wat kan ons môre te wagte wees wanneer March and March se "spertyd" vir onwettige immigrante om die land te verlaat verstryk? Frank Swanepoel van die Laeveld JOC gesels met Sonop Ontbyt.
29 Jun 8 min