Agri-uur: 25 Julie, Eric Stoch

Loading player...
Die Noordwes Sambreelbrandbeskermingsvereniging sê hulle hoop dat minder hektaar veld tydens hierdie brandseisoen vernietig sal word vergeleke met vorige jare. OFM Nuus se Elsabé Richard-May het gister met Eric Stoch, voorsitter van die Noordwes Sambreelbrandbeskermingsvereniging, hieroor gepraart…
25 Jul 2023 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min