Aarbeie en Artisjokke
--:--
Christo Coetzer gee raad oor twee van sy gunstelinge, Aarbeie en Artisjokke. Die OFM tuinbou praatjie word moontlik gemaak deur Pretty Gardens tuinsentrum in Bloemfontein Langenhovenpark.