Agri-uur: 4 September, Nicol Jansen

Loading player...
Besproeiingsboere moet in vandag se tyd groot uitgawe aangaan met die hoop dat hulle 'n suksesvolle koringoes sal hê. Nicol Jansen, visie president van Agri SA en voormalige Agri Noord-Kaap-president, sê boere ervaar dikwels uitdagings met die opneem van veral natuurrisiko's.
4 Sep 2023 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min