ToekomsVenster: Alles is net genade

Loading player...
Onthou, alles, alles is genade en onverdiende guns alleen. Elke asemteug en elke tree is omdat die God van hemel en aarde dit in goedheid skenk. Dis wie Hy is, ʼn goeie God.
18 Sep 2023 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes