ToekomsVenster: Vier jou verlossing

Loading player...
Sing ʼn loflied, steek ʼn kers aan en wees opgewonde! Die dood, die ewige dood, ʼn toekoms sonder God, het sy greep op jou lewe verloor.
25 Sep 2023 11PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Hoe weet ek?

Hy het voorsiening gemaak deur sy Seun in die volheid van die tyd te stuur sodat elkeen wat in Hom glo nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê.
8 Sep 5AM 5 min