Agri-uur: 5 Oktober, Johan van den Berg

Loading player...
‘n Landbouweerkundige sê alhoewel Sentraal-Auid-Afrika nou hoë temperature ervaar, is reën en koeler temperature oppad. Johan van den Berg gesels met OFM Nuus se Elsabé Richard-May oor die kort- en langtermyn weervooruitsigte …
5 Oct 2023 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min