Agri-uur: 9 Oktober, Japie van der Westhuizen

Loading player...
OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels met Japie van der Westhuizen oor hulle vleisbees en kleinveeprestasie klasse hierdie week by NAMPO ALFA…
9 Oct 2023 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min