Agri-uur: 26 Oktober, Juan Venter

Loading player...
Die tiende veiling van die 2023/24-wolseisoen het vandeesweek plaasgevind met 'n aanbod van net meer as 6 000 bale. OVK-junior wolwaardeerder, Juan Venter, het meer ...
26 Oct 2023 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min