Voedselsekuriteit in Suid-Afrika

Loading player...
Marguerite Pienaar, ekonoom by AgriSa, het 'n eerste plek ontvang by die 2023 Hollard Insure, in samewerking met Farmingportal.co.za en Agri News Net se Jong Landbouskrywerskompetisie vir haar artikel in die nie-tegniese afdeling.
17 Jan 2024 7PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min