Gemeenskap haal self meer as 1 600 ton waterslaai uit Vaal
--:--
Meer as 15 bote en jetski’s het die waterslaai na vier verskillende uithaalpunte gestoot waar ongeveer 50 vrywilligers die plante met hul kaal hande uit die water verwyder het. Jaco Grobbelaar, AfriForum se hoof vir die sentraalstreek, sê egter die gemeenskap is besig om die regering se werk vir hom te doen.