Vleisuitvoere na Saoedi-Arabië: Jongste stand van sake

Loading player...
Dr. Frikkie Maré, die nuwe uitvoerende hoof van die Rooivleis Produsente Organisasie (RPO) benadruk dat die handelsooreenkoms reeds goedgekeur is en dat ’n lys van goedgekeurde Suid-Afrikaanse uitvoerders reeds vasgestel is. Dit beteken dat die uitvoerproses binnekort in werking sal tree.
12 Feb 2024 7PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min